Views: 101

Albums: Red Card

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 19, 2017 at 10:09pm

mooi aksie foto. die 2 links kon miskien weggelaat gewees het

Comment by Hennie Cronjé on October 19, 2017 at 5:31pm
'n Mooi aksiefoto met skerp fokus. Die beligting is goed, maar deur teen die son in te neem, is die seuns in skadu, wat hulle bietjie donker maak. Dis veral weens die helderder agtergrond wat die kamera bietjie laat toetrek. Die foto lyk effe antikloksgewys gedraai, maar verder baie mooi. Net 'n wenk: wanneer mens by spansport foto's neem, doen jou bes om vir eenvoud te gaan. Dit maak meer indruk. Hoe minder mense in die foto, hoe beter.
Comment by Rassie van Graan on October 19, 2017 at 4:23pm

Ten minste 'n geelkaart!  Mooi aksie!

Comment by Marenschia Goosen on October 19, 2017 at 4:09pm

Mooi aksie foto

Comment by Josef Steyn on October 19, 2017 at 2:42pm

Hy gaan hard val!

Comment by Doretha Kock on October 19, 2017 at 12:48pm

Goeie aksie.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2017 at 12:31pm

Mooi geneem, daardie was seker seer grond toe.

Comment by Magda vd Merwe on October 19, 2017 at 11:30am

Mooi aksie foto Ilse

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2017 at 10:29am

Aksie mooi vasgevang

Comment by jan jordaan on October 19, 2017 at 10:04am

EINA, PRAGTIGE AKSIE 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html