Views: 115

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2014 at 5:48pm

UITSTEKEND 

Comment by Annabel Kruger on October 23, 2014 at 3:06pm

Baie dankie almal!

Comment by Marenschia Goosen on October 23, 2014 at 2:17pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on October 23, 2014 at 1:24pm

Pragtige foto, kan net geraam word.

Comment by Doretha Kock on October 23, 2014 at 6:24am

Puik!

Comment by Hennie Cronjé on October 23, 2014 at 5:47am

Dis 'n pragtige foto van hierdie besondere berge. Mooi kleure ook. Omdat die wolkies 'n goeie bydrae maak (jy kan hulle bietjie ligter maak met die dodge tool), is dit reg dat die horison in die middel is. Jy inskrywoing is bietjie groot - as dit kleiner is sal dit nie aandag wegtrek van die foto self nie.

Comment by Piet Nel on October 23, 2014 at 5:18am

baie mooi 

Comment by Hans Myburg on October 23, 2014 at 12:39am

Besonderse foto van die bekende landmerk,baie mooi gedoen.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on October 22, 2014 at 10:59pm

Uitstekend! ! ! Prentjiemooi.

Comment by Tina le Grange on October 22, 2014 at 9:17pm

Annabel, ek gaan dadelik my tassie pak en die N7 vat na die mooie Namibia......

Baie mooi landskap met goeie komposisie.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html