Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 13, 2014 at 10:44pm

pragtig met mooi diepte

Comment by Henriette Auerswald on August 13, 2014 at 9:03pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2014 at 8:08pm

Baie mooi en goed gedoen.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on August 13, 2014 at 6:48pm

'n Baie mooi foto wat mens lus maak om ver te reis. BGGD

Comment by Dawie Grobler on August 13, 2014 at 6:21pm
Baie mooi foto.
Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2014 at 6:10pm

'n Pragtige landskap en foto! Jy het goed gedoen om die pad eksentries te plaas met die huisie aan die groter kant. Dit gee balans. Die lig is mooi sag en die fokus skerp. Die paar wolkies breek darem die skoon lug. As hulle nie daar was nie, sou ek aanbeveel het dat jy die horison hoër moes plaas, maar hier is dit reg.

Comment by Renette van der Merwe on August 13, 2014 at 6:05pm

Baie mooi foto wat pragtige diepte gee.

Comment by Piet Nel on August 13, 2014 at 5:13pm

mooi een

Comment by jan jordaan on August 13, 2014 at 3:27pm

BAIE MOOI FOTO WD

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2014 at 2:58pm

Stem saam met Ferdinand, as ons die kamera het is alles reg. Pragtige foto Annabel

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html