Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2014 at 3:58pm
Die komposisie van hierdie foto is uitstekend, met 'n goeie voorgrond en veraf agtergrond. Dit gee mooi diepte. Soos dit dikwels met landskappe gaan, is daar 'n gebrek aan kontras in die agtergrond (berge). As jy daaroor met die burn tool verf, sal dit mooi verbeter. Stel dit op shadows teen 5%.
Comment by Doretha Kock on August 1, 2014 at 8:21am
Goeie komposisie en lieflike rustige toneel. Dis altyd mooi by Mankwe Dam.
Baie mooi foto ek sal die foto crop aan die linkerkant sodat die houtstompe 1/3 van die kant af is.en nie so in die middel nie.Die foto is bietjie onderbelig en kort bietjie kontras .
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool