Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Puik!
Baie mooi so in sy habitat, ek hou van die twee voëltjies wat saam ry.
Well captured Annebel
'n Werklik pragtige foto met 'n baie goeie komposisie en goeie beligting. Mooi!
Pragtige foto
pragtig
Baie mooi foto maar kort bietjie kontras
pragtig
As ek die dier sien dan word ek sommer hartseer want ek wonder hoe lank ons hul nog in die natuur gaan waarneem voordat hul almal uitgeroei is.... prag foto.
mooi foto en mooi detail op die ou groote
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool