Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die Ruens. Die hek is oop vir Canola.
Tags:
Albums: Canola en berge
Location: Ruens, Weskaap
Comment
ek wou nog sê jy kan oorweeg om nog een te neem waar 'n lawwe vroulike lid van jou gesin/familie 'n ent in in land gaan staan met 'n groen of blou hoed en rooi lint daarop en arms in die lug. net 'n voorstel hoor
hierdie boer mag maar opgewonde wees oor sy komende Canola oes. die kontraste tussen die herhalende horisontale kleure is wat my aandag trek. perfek gedoen Ingrid, lyk byna soos geel Katoen
Manjefiek verby en puik gedoen. Baie geluk met die foto
Baie mooi Ingrid.
Uitstekende kleure, horisontale lyne en die mooi berge, maak die foto baie suksesvol.
Skitterend! Die herhaling van horisontale lyne met goeie kontraste, gee hierdie foto besondere trefkrag. Mooi skerp ook regdeur. Baie geluk met hierdie foto - dis werklik 'n uitstaande mooi foto.
wow!!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool