Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marita McCabe on March 25, 2020 at 6:05pm

Baie dankie vir al die kommentare!!! Waardeer.  Ons het heerlike reens gehad al. Ons harte juig vir elke druppel!!! 

Comment by Elna Geringer on March 16, 2020 at 5:37am

WOW Marita, ek het nie woorde nie!!!!! Dis sommer net "awesome". Puik gedoen

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2020 at 4:47pm

Die mistigheid gee drama aan die foto en is in sterk kontras met die donkerder voorgrond. Mooi toneel Marita.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 15, 2020 at 11:28am

Mooi vol atmosfeer foto Marita. Ek glo julle het al lekker reën gekry.

Comment by Koos de Wet on March 15, 2020 at 9:20am

n Unieke foto Marita

Comment by Mark on March 15, 2020 at 7:45am

Mooi mistige toneel, jammer voorgrond is so donker

Comment by Hennie Cronjé on March 15, 2020 at 7:04am

Dis pragtig! Die komposisie is baie goed met mooi kontraste en lyne. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 14, 2020 at 8:55pm

mooi lyne, dink die swart onder is n bietjie baie

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2020 at 7:19pm

Ek hou van jou foto Marita.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html