Dankie vir julle kommentaar.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 11, 2020 at 1:29pm

Baie mooi skerp Mark; liggie in die oog altyd 'n ekstra bonus

Ook goeie tekstuur.

Comment by Pieter Steyn on July 11, 2020 at 5:07am

Mooi een Mark -stem saam met Anita

Comment by Anita du Toit on July 10, 2020 at 9:15pm

Mooi mooi!!!! Ek het nou die wielietjie van die muis gerol tot net bokant die koppie dan kan jy dit met sukses krop tot daar om die meeste bruin uit te haal.

Comment by Johan Ayres on July 10, 2020 at 8:47pm

Baie geluk met 'n skitterende foto. Superskerp met uitstekende kontras teen die agtergrond. (Wat ek nou skryf is nie kritiek nie, net 'n suggestie, wat ek sou doen. Vir nog meer eenvoud sou ek die oranje gedeelte regs bo uitkloon en vervang met die ligte stomp sodat jy 'n eenvormige agtergrond het. Ek sou ook 'n baie, baie klein bietjie bo crop.) Maar selfs al los jy dit net soos dit is, is dit 'n skitterende foto.

Comment by Riaan on July 10, 2020 at 8:27pm

wow Mark ek kan dit nie beter beskryf as Josef se kommentaar

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2020 at 4:23pm

Goeie skerp foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 10, 2020 at 11:05am
Mooi skerp foto met goeie oog kontak met die geitjie
Comment by Josef Steyn on July 10, 2020 at 9:40am

Goed gedoen Mark. Die paralelle diagonale doen baie vir die foto. Dit is ongewoon.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 10, 2020 at 9:31am

uitstekend

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2020 at 8:57am

Dis pragtig met uitstekende detail, wat die foto baie interessant maak. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html