Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on February 6, 2018 at 8:59am

BAIE MOOI WD 

Comment by Dine Potgieter on February 5, 2018 at 9:23pm

Mooi, met goeie raad.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 5, 2018 at 4:05pm

Oulike aksie.  Ek het ook al met hulle gesukkel.

Comment by Hennie Cronjé on February 5, 2018 at 2:45pm

Pragtig, met mooi skerp fokus en pragtige kleure. Die moeilike aspek met hierdie soort foto is die beligting. Die rede is die helder geel en ook dat die nessie lig weerkaats (soos grasse dikwels doen). Hier is die agtergrond reg belig, maar beide die voëltjie en nessie is oorbelig. Die voëltjie se kop is reg belig, maar die lyfie nie. Weens die oorbeligting het die nessie ook van sy kleur verloor. 'n Wenk: moet nooit hierdie soort foto in direkte sonlig probeer nie. As dit moet, gebruik 'n polariserende filter.

Comment by Tersia Weitsz on February 5, 2018 at 1:40pm

Pragtig Ilse

Comment by Elna Geringer on February 5, 2018 at 1:10pm

Die foto is bietjie sag op die Wewer se gesiggie maar hulle is ook so besig dat dit maar soms 'n gesukkel is om hulle suksesvol af te neem. Deel jou foto se EXIF met ons en ook die toerusting waarmee jy die foto geneem het Ilse?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html