Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Baie mooi maar die naam!!!!
Dankie vir die kyk en kommentaar almal. Waardeer dit.
Sjoe, al die byvoeglike naamwoorde is reeds gebruik. Wow, dus!
Uitstekende komposisie en kleure - hou baie van die sonlig agter die boom. WD!
Baie mooi foto
Gerrie hier val alles in plek; die bietjie swart onder, die wasigheid op die duin en die son wat nie op vol-sterkte agter die boom skyn nie. Komposisie en eenvoud ook 100% Veels geluk
Ek hou van die kleur mengsels en die kontraste ... wow!
Uitstekende foto
Dis 'n baie mooi foto, WD Gerrie!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool