Comment by Josef Steyn on September 23, 2020 at 8:07pm
Lekker skerp en goed aangebied Gerrie.
Comment by Tina le Grange on September 23, 2020 at 3:51pm
My sussie, baie kunstig!!
Mooi die helder kleure met koel groen tussenin.
Ek hou van die eenvoud, komposisie en fyn raampie.
Sal mooi teen die muur lyk.
Comment by Hennie Cronjé on September 23, 2020 at 1:53pm
Pragtig! Die ontwerp in 'n diagonale plasing is baie goed. Ook mooi skerp met 'n goeie agtergrond. Miskien 'n rapsie onderbelig (weens die helderder agtergrond), maar dis baie min. Baie mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool