Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on December 1, 2020 at 12:38pm

Dankie Josef en Elna.

Comment by Elna Geringer on November 30, 2020 at 2:20pm

Vreemd vir my ook maar so leer ons allerhande dinge en goeters by mekaar. Hulle het maar die mooiste kleure

Comment by Josef Steyn on November 30, 2020 at 1:58pm

Voor die naamsverandering na 'Touraco' was hulle as 'Loeries' bekend.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 30, 2020 at 11:46am

Dankie Donald, Hennie, Tina en Hans.

Comment by Hans Myburg on November 30, 2020 at 4:20am

Probleem op gelos met google,hy Kom voor in die Eritrea, Ethiopia en Suid Sudan.

Comment by Hans Myburg on November 30, 2020 at 4:15am

Baie mooi foto mooi geneem .(Kan irmand my help,dit is die eerste keer wat ek hom sien ,is hy inheems in Suid Afrika? of is hy van n ander land ?,hys vreemed vir my) 

Comment by Tina le Grange on November 29, 2020 at 8:52pm

Veels geluk my sussie;  pragtige foto ten spyte van die reën wat julle gehad het.

Die kleurversadiging is baie goed

Comment by Hennie Cronjé on November 29, 2020 at 6:23pm

Dis is 'n pragtige voël en foto. 'n Goeie agtergrond en mooi skerp. Goed gedoen!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 29, 2020 at 6:06pm

pratige foto en voel... nog nie gesien nie

White-cheeked Turaco (Tauraco leucotis) Turaco White-cheeked Turaco (Tauraco leucotis) Turaco

die een volgens google 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html