Ek was so bly om 'n katjie te kry om af te neem; hierdie was by 'n verblyf in Oudtshoorn.
Baie dankie vir wenke en kommentaar by my vorige foto.
Nikonn CoolPix P900 1/320 sek Fokale lengte 116.0mm f/5.6 ISO:400
Die agtergrond was sementblokke; ek het die lyne met Photoshop Elements uitgehaal
Uitstekende skerp foto, mooi agtergrond en skerp gefokus.
Comment by Elna Geringer on November 30, 2020 at 2:05pm
Mooi gedoen Tina. Ek vind soms dat die katte by oorde en hotelle nie maklike modelle is nie. Die ou het mooi stil gesit maar dit lyk asof daai gesiggie vra jy moet net asseblief klaar kry.........
Comment by Josef Steyn on November 30, 2020 at 1:50pm
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool