Ek kon nie anders as om "Munt te slaan" uit hierdie geleentheid nie

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 27, 2019 at 9:11pm

Baie oulike foto  ... slim uitgedink!

Comment by Riaan on September 27, 2019 at 9:08pm

dankie julle elkeen

Comment by Josef Steyn on September 27, 2019 at 7:41pm

Pragtige woordspeling Riaan. Oulik om dit raak te sien.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 27, 2019 at 12:22pm

Interessant en mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on September 27, 2019 at 12:00pm
Jy het van 'n goeie kans gebruik gemaak, goed gedoen Riaan
Comment by Anita du Toit on September 27, 2019 at 11:50am

Jy is vol geld :-) Baie mooi skerp foto Riaan, jy het dit seker in die aand afgeneem want hulle is mos naginsekte 

Comment by Rika Schoeman on September 27, 2019 at 11:35am

Lekker woordspeling Riaan en 'n baie goeie en interessante foto!

Comment by Tina le Grange on September 27, 2019 at 9:12am

Riaan, net jy wat so 'n groen-goud plasing kan doen, hopelik vir ons Bokke more....

Die Mot het sowaar noual tot bó geklim :-)

Ek hou van die komposisie en skerp fokus op die mot asook die sagte groen agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html