Comment by Dine Potgieter on February 13, 2020 at 10:11pm
Baie mooi!
Comment by Rika Schoeman on February 13, 2020 at 3:19pm
Goed gedoen Antheny.
Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2020 at 1:52pm
Die model staan sterk uit teenoor die agtergrond en dit gee baie trefkrag. Die opstelling en posering is baie goed. Die crop is ook goed gedoen. Baie mooi beligting met baie realistiese kleure. Ook skerp fokus met goeie witbalans. Baie mooi - 'n pragtige foto!
Comment by Josef Steyn on February 13, 2020 at 8:29am
Pragtige posering, gemaklike model en uitstekende foto.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool