geneem uit die Sneltrein se voor kan

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 7, 2016 at 8:57pm

mooi foto

Comment by Dine Potgieter on April 6, 2016 at 8:47pm

Mooi - jammer van die ruitveer. Daar is klein kolletjies (ek vermoed op die glas) wat mens sommer kan uitkloon.

Comment by Tina le Grange on April 6, 2016 at 8:40pm

Ilse, die trubeligting is altyd besonders en hier het jy dit mooi gedoen in hierdie beton-oerwoud.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 6, 2016 at 4:51pm

Baie goed gedoen, lekker om jou weer hier te sien.

Comment by Tersia Weitsz on April 6, 2016 at 3:07pm

Mooi toneel, jammer van die lyn (seker ruitveer aan trein se voorkant)

Comment by Magda vd Merwe on April 6, 2016 at 2:54pm

Ilse dis n pragtige foto, ek stem vir meer kontras

Comment by Elna Geringer on April 6, 2016 at 2:40pm

Mooi met die son wat agter die gebou is Ilse. Jy moet net die regop lyne wat voor die gebou is uit haal. Dit veroorsaak dat die oog heeltyd daar heen terug spring en sodoende trek dit aandag van die mooi toneel af. Jy kan dalk ook bietjie meer kontras gee. Nietemin n mooi foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html