Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 15, 2020 at 4:58pm

Fantasties Magda.

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 15, 2020 at 4:14pm

Wow, perfekte atmosfeer beligting en sagte kleur om die onderwerp te ondersteun

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2020 at 4:09pm

SKitterend - absoluut skitterend! Hierdie foto praat met 'n mens. Die rooi van die bene onder dra baie by tot die sukses, omdat die kleur in die agtergrond dit optel. Die interaksie tussen die twee flaminke is die ander aspek wat hierdie foto treffend maak. Daar's emosie en mens voel dit aan. Baie geluk met 'n uitstekende foto!

Comment by Josef Steyn on September 15, 2020 at 3:26pm

Super spesiaal Magda. Uitstekende simmetrie en aanbieding. Die tweetjies het nou regtig mooi geposeer!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html