Views: 88

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on August 23, 2017 at 2:52pm

Jy het reeds goeie raad gekry Annabel. Ek stem saam met Donald dat die perd in twee gesny word deur die horison. Dit is moeilik om te vermy maar as jy heelwat laer kon sak kon dit dalk gehelp het.

Comment by Marenschia Goosen on August 23, 2017 at 2:05pm

Pragtig Annabel. Stem saam dat foto bietjie donker is

Comment by Gerrie Lambrechts on August 23, 2017 at 11:57am

Mooi eenvoud met die dat die perd al die aandag kry.  Jy kon dalk regs meer spasie gelaat het ( die perd kyk regs) en links dan so bietjie minder. 

Comment by Magda vd Merwe on August 23, 2017 at 10:48am

Pragtige foto Annebel, jou foto is net onder belig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 23, 2017 at 8:27am

mooi foto..... wonder net oor die horison wat deur die perd hardloop

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html