Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 22, 2020 at 8:07pm

Pragtig - jy was bevoorreg!

Comment by Rassie van Graan on September 22, 2020 at 5:56pm

Stem!  Op volgrootte vertoon dit baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 22, 2020 at 3:26pm

Vreeslik mooi kleurvol.  Mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2020 at 8:27am

Ai, dis pragtig! Die tweespoor pad vorm 'n goeie leidende lyn na die bouval regs en daarom kan jy ook die foto links van die pad afsny en net die regter helfte as 'n foto gebruik. Maar ek dink jy wou die plaat blomme in geheel toon, met die blomme in die ver agtergrond links bo. Die foto is mooi skerp met pragtige kleure. Dis net bietjie onderbelig, maar verder baie mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html