"Apie" en sy sussie by 'n nedersetting naby Tierpoort

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marietjie Whitehead on January 31, 2012 at 10:09am

Baie dankie Charlie vir jou mooi kommentaar !

Comment by Charles Whitehead on January 30, 2012 at 9:30pm

Baie mooi Marietjie - daai gesiggies vertel regtig 'n storie van swaarkry...

Die agtergrond en die swart en wit verwerking komplimenteer die foto baie goed.

Comment by Marietjie Whitehead on January 30, 2012 at 10:35am

Baie dankie Martie, Augi, Hennie, Elizma, Rudi, en Rassi !  Ek waardeer julle kommentaar sommer baie.    Die mense leef werklik in groot armoede.  Een van die oupas het herhalend gesê "Ons kry baie swaar hier  .. Ons kry swaar ...

Comment by Rudi Kleynhans on January 29, 2012 at 10:16pm

Pragtig, Marietjie!

Comment by Elizma Fourie on January 29, 2012 at 7:58pm

Jou foto maak dat ek die kinders uit my hart uit jammer kry, so ek dink jy het goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on January 29, 2012 at 7:30pm

Marietjie, dis baie mooi met pragtige kontras. 

Comment by Martie Venter on January 29, 2012 at 6:35pm

Pragtig gedoen en swart en wit met die tekstuur van die muur agter hulle - 'n baie treffende portretstudie, Marietjie!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html