Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marietjie Whitehead on February 1, 2012 at 12:20pm

Baie dankie vir jul kommentaar - Hennie, Martie, Josef, Augi en Emil.  Josef, ek stem saam -  dis 'n wonderlike voorreg om so in 'n groepie saam fotouitstappies te kan onderneem !  Gelukkig is Fotoskool daar om agterna ons fotos en ondervindinge te kan deel, met diegene wat nie in die posisie is om so iets mee te maak nie !

Comment by Emil Thompson on January 26, 2012 at 9:47am

Pragtige kleure, Marietjie!

Comment by Augi AUGUSTYN on January 25, 2012 at 4:46pm

Pragtig

Comment by Josef Steyn on January 25, 2012 at 9:42am

Goed gedoen Marietjie. Julle moet die voorreg om saam met medefotograwe op sulke uitstappies te gaan baie waardeer. As mens alleen is, soos wat ek hier in die boendoes is, mis mens sulke dinge. Dankie vir Fotoskool waar ons virtuele uitstappies kan onderneem!!

Comment by Marietjie Whitehead on January 25, 2012 at 9:31am

Martie, baie dankie vir jou mooi kommentaar - waardeer dit baie!

Comment by Hennie Cronjé on January 24, 2012 at 8:21pm

Marietjie, dis pragtig!!

Comment by Martie Venter on January 24, 2012 at 7:07am

Sjoe - dis pragtig gedoen, Marietjie! Wonderlike kleure, ek hou baie van die "backlight" op die gras in die voorgrond!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html