Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 10:49am

Mooi geneem, ek sal aan die regterkant tot in die middel vd swart afsny.

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 5:47pm

Dis pragtig en baie goed gedoen. 'n Oulike idee! Die kleurbalans (witbalans op die kamera) was perfek met die regte kleur vir die maan. Twee wenke hier. Eerstens, gebruik 'n driepoot vir hierdie soort foto of stut jou kamera teen iets baie stabiel. Die rede is dat die spoed stadig is weens die lae lig. Net 'n klein bietjie kamera beweging kan maak dat die fokus nie heeltemal skerp is nie. Tweedens, daar is 'n klassieke reël in fotografie (en die skilderkuns), nl die reël van derdes. Dit beteken dat as jy iets prominents plaas, dit beter is om die op 'n derde van die foto se rand te plaas. Hier kon jy bv die maan 'n derde van regs geplaas het. Dis nie verkeerd om dit in die middel te plaas nie, maar dit vertoon dikwels beter as jy dit eksentries plaas. Gaan google gerus "The rule of thirds".

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:03pm

Pragtige foto Gerda.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html