met 'n druppel

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 15, 2021 at 6:03pm

Skitterend JJ;  alles werk pragtig saam.

Comment by Ingrid Louw on January 15, 2021 at 2:16pm

Goeie komposisie met die een blaar wat weg is en die ander een wat sak met druppel. Goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2021 at 10:15am

Goed geplaas en geneem. 

Comment by Vida van Schalkwyk on January 14, 2021 at 3:40pm

very pretty JJ!!

Comment by Elna Geringer on January 14, 2021 at 1:29pm

Die plasing is baie goed en ek hou ook daarvan dat die fokus op die druppel skerper is as die res van die blom. Puik gedoen JJ

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2021 at 9:33am

Pragtig! Dis werklik ‘n uitstekende foto. Baie goed gedoen in alle opsigte. Pragtige makro-fotografie!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html