Ons het in Pilansberg rondgery, toe draai ons af in n paaitjie, om naby die water te kom. Gelukkig het sy nie geskiet nie, maar vir ons vertel ons hoort nie hier nie, en met die wapen in hand het sy gesorg dat ons uit gaan. Toe sit ek haar maar op n ou kar. Dankie vir almal se kommentaar. Hennie ek het gekyk na jou voorstel en dit lyk baie beter, dankie.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 17, 2020 at 2:08pm

Puik gespeel Magda

Comment by Tina le Grange on August 14, 2020 at 10:28pm

Magda, jou verwerkings verstom my en raak net beter en beter.

Veels geluk - pragtige beligting, skerp fokus en komposisie.

Comment by Josef Steyn on August 14, 2020 at 7:11pm

Pragtige samestelling Magda. Regtig goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 4:09pm

Jy is darem kunstig, goed gedoen Magda.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:39pm

Dis pragtig! Die komposisie, lig en opstelling is almal uitstekend. Ek hou hiervan. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html