Baie dankie vir almal se krit op my foto's

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on October 10, 2020 at 8:48am
Goeie samestelling
Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 7:39pm

Magda, jy verras my elke keer; hier kan ons elkeen 'n storie skets.

Baie besonders gedoen veral die dele rondom die stad wat lyk of jy dit geverf het.

Veels geluk met jou kreatiewe idees.

Comment by Josef Steyn on September 24, 2020 at 7:54pm

As dit nou een van Johan se grafiti was sou ek moes sê: "Die simboliek is bo my vuurmaakplek". Die verwerking is egter uitstekend gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:47pm

Jy is darem skeppend.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 24, 2020 at 1:44pm

pragtige kunsfoto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html