Hierdie was nou n lekker speel. Ek volg maar die tutorial's op youtupe. Photoshop manipulation tutorial-Glass egg.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on October 10, 2020 at 8:47am
Werklig sagte kuns foto verwerking,
Jou weerkaatsing kan n bietjie meer sagter wees, en kleure kan ook meer uitgewas wees.

Anders is dit puik
Comment by Tina le Grange on October 3, 2020 at 1:44pm

Veels geluk Magda, hierdie is werklik 'n uitstekende foto 

Jy is puik met die verwerkings.

Dankie dat jy  ook die verwerking se naam gee.

Comment by Johan de Beer on October 1, 2020 at 9:15pm
Puik foto en verwerking!!
Comment by Gerrie Lambrechts on October 1, 2020 at 8:46pm

Uitstekend.

Comment by Josef Steyn on October 1, 2020 at 6:06pm

Pragtig en uitstekend gedoen Magda.

Comment by Hennie Cronjé on October 1, 2020 at 2:38pm

Uitstekend! 'n Pragtige en kunstige foto. Jy het dit baie goed gedoen en in alle opsigte is dit werklik baie suksesvol. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html