Ons het in die week bietjie kinders wat perdry gaan af neem.
Lekker sports gewees. Die foto het ek verwerk met n verfkwas.
Baie dankie vir die mooi komplemente oor my vorige foto.
Magda jy wat so goed met aksiefoto's is, het seker die dag baie geniet
Die foto is presies op die regte tyd en regte plek afgeneem om die aksie te bevestig.
Goeie komposisie.
Comment by Hennie Cronjé on October 4, 2020 at 5:42pm
Lekker aksie met mooi skerp fokus en goeie beligting. Op hierdie grootte lyk die verwerking goed, maar op volgrootte is ek nie so entosiasties nie. Miskien verkies ek die oorspronklike kleurweergawe ....
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool