Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marietjie Whitehead on April 19, 2014 at 9:30am

Thx almal - waardeer julle kyk en mooi kommentaar baie !

Dawid - baie dankie.  Dit was my poging om so 'n bietjie "natuurlike" backlighting vas te vang (laatmiddag sonlig van agter)  - rimlight effek.

Comment by Charles Whitehead on April 18, 2014 at 8:56pm

Pragtige foto Marietjie ! Jy het die lig baie mooi raakgesien en ek hou ook baie van die "lens flares" op die foto. Knap gedaan !

Comment by Joanette Le Cornu on April 18, 2014 at 11:02am

Pragtig!!

Comment by Amanda Coertze on April 18, 2014 at 10:31am

Skitterend....

Comment by Hennie Cronjé on April 18, 2014 at 9:48am

Skitterend! Dis een van die beste makro-foto's in 'n lang tyd. Die lig is pragtig en dra baie by tot die foto se sukses. Baie geluk hiermee.

Comment by Hans Myburg on April 18, 2014 at 8:31am

Pragtig, mooi.

Comment by Piet Nel on April 17, 2014 at 10:48pm

pragtig Marietjie

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2014 at 7:48pm

Baie mooi foto met pragtige beligting en plasing.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html