Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto's. Dit word waardeer.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on August 5, 2020 at 5:32pm

Mooi kleure en lyne Doretha - welgedaan!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 5, 2020 at 4:42pm

Mooi leiding na die silo's.  Ek sal ook bo bietjie afsny.

Comment by Tersia Weitsz on August 5, 2020 at 3:55pm

Die pad vat my oog mooi na die Canolaland toe, dis sommer baie mooi Doretha

Comment by Elna Geringer on August 5, 2020 at 3:01pm

Die geel Canola trek dadelik my oog. Die skakerings van groen en geel komplimenteer die foto 100%. As ek kan raad gee........sny bo weg tot net 'n raps bokant die silo's regs. Sodoende skuif jy die horison op en pla die wolke met min detail glad nie. GG Doretha

Comment by Hennie Cronjé on August 5, 2020 at 12:34pm

So tipies van daardie mooi wêreld - pragtig! Die pad vorm 'n goeie leidende lyn na die geel en vandaar gaan mens se oog na die strukture op die horison. Jy het baie wolke ingesit, maar die kontras daar is te laag. Met meer kontras daar sal dit werklik 'n puik foto wees.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html