Jy het die lig BAIE mooi hanteer Willem. Baiemaal sukkel n mens om die kontras tussen son en skadu "reg" te kry met sonkolle oorbelig en skadus onder belig. Jou balans hier is baie goed. Die pad lei ook die oog lekker diep om die draai met die dik stam wat jou foto "anker". Well done
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool