Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Verskoon asb swak kwaliteit, die foto is met my selfoon geneem.
Tags:
Comment
wow....ek looooooooooove jou foto!!!!! dis uitstekend van n baie moeilike onderwerp!
Vir selfoon foto het jy baie goed gedoen Annabel. Ek stem saam met Hennie tov die omswaai van die foto
Pragtig!
Een ding het jy goed reggekry - om die beweging uit te beeld. Die perd se kop is mooi skerp en dis belangrik. Daar moet iets skerp wees waaraan jou oog kan bind. So, al maak jy verskoning, is dit 'n baie mooi en suksesvolle foto! Kyk bietjie hoe die foto vertoon as jy dit horisontaal omdraai.
Goed om weer vir jou hier te sien. Goeie foto.
Vertel die storie Annabel
Kan glo dit was vet pret.
Jammer die foto is nie skerp nie, om perd te ry sonder saal en toom wil gedoen wees
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool