Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 26, 2020 at 1:41pm

Willie, ek hou van die komposisie van die toneel. Die water is net genoeg om die kyker te laat besef dat hier water gedrink word. BGG

Comment by Josef Steyn on October 26, 2020 at 9:24am

Hulle loop doer ver!!

Comment by Tersia Weitsz on October 26, 2020 at 8:26am
'n Foto om stadig te bekyk op volgrootte. Die grondpadjie vat my oog na die grootvoete. Mooi toneel, lyk bietjie droog

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html