Ons is nou op Narure's Valley. Was gistermiddag by die rivier hier. Onder is nog 'n foto.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on October 17, 2020 at 8:59pm

Baie mooi foto met pragtige kleure en weerkaatsings. Die foto straal 'n rustigheid uit.

Comment by Hans Myburg on October 17, 2020 at 8:51pm

10 uit 10 pragtig altwee maar die eerste een bo vir my, asemrowend

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:48pm

Wow dis pragtige fotos Hennie. 

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:29pm
Ek vertrou julle het daar ook goeie reën gehad afglope tyd vandaar die mooi strome, baie mooi kleure en puik refleksies
Comment by Vida van Schalkwyk on October 17, 2020 at 2:10pm

albei foto's is stunning, met wonderlike lig, weerkaatsing  en kleure!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 17, 2020 at 12:15pm

mooi fotos ,,, hou van die onderste foto met kartelings

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2020 at 10:42am

Dit is twee OE!!! foto's.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:59am

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html