Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on February 1, 2016 at 6:56pm

'n Reuse dier. Jy het die beste van die omstandighede gemaak, maar dis jammer van al die takkies voor hom. Hoe hierdie diere in die geweldige droogte oorleef, is 'n raaisel.

Comment by Tersia Weitsz on February 1, 2016 at 3:48pm

Mooi, dalk kontras bietjie verhoog?

Comment by Vida van Schalkwyk on February 1, 2016 at 1:49pm

interessant!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 1, 2016 at 1:14pm

Goed geneem so in sy natuur.

Comment by jan jordaan on February 1, 2016 at 11:42am

BAIE MOOI 

Comment by Magda vd Merwe on February 1, 2016 at 10:49am

Pragtige foto, stem met Donald

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 1, 2016 at 10:35am

mooi foto. kan miskien  linkerkant stukkie afsny om wit item onder uit te sny

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html