Trop seekoeie het van die poel na die ander poel beweeg

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on October 29, 2020 at 5:47am

mooi aksie foto willie!!

Comment by Josef Steyn on October 28, 2020 at 7:16pm

Superskerp en pragtig Willie.

Comment by Willie Dreyer on October 28, 2020 at 5:15pm

Met graagte kan jy dit skilder, het nog soortgelyk as jy sou belangstel. Dankie vir die kommentare

Comment by Steve van Rooyen on October 28, 2020 at 3:13pm

Mooi Foto Willie!

Hou van die komposisie, water sand en al die voels!

Nog nooit aanvraag gehad om seekoeie te skilder nie arra ek eendag gevra word sou ek so n foto graag wil gebruik.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 28, 2020 at 12:17pm

Mooi geneem en goeie landskap.

Comment by Tersia Weitsz on October 28, 2020 at 12:07pm

En loop dat die stof staan!  Pragtige foto om mooi te bekyk op vol grootte.  WD Willie

Comment by Tina le Grange on October 27, 2020 at 9:40pm

Willie, altyd lekker om hulle dop te hou met hul kostelike lyfies maar mos besonder vinnig.

Ek hou van die voëls links, wat hulle dophou asook die kontras tussen die water en geel-bruin agtergrond.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html