Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 12:38pm

Pragtige foto met 'n baie natuurlike kyk van die seuntjie. Die blou baadjie gee ook kleur aan die foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2020 at 8:40am

'n Pragtige portret studie! Die seuntjie is baie natuurlik en kyk mooi in die kamera in. Die foto is ook baie goed uitgevoer met skerp fokus en goeie beligting en kleure. Die agtergrond is ook baie mooi geblur. Baie goed gedoen! Ek lees nou die dag dat fotograwe nou al 'n verskil begin sien tussen fokus op die ooghare vs die pupil self. Dit het te doen met nuwere kameras met "eye detection". As ek na jou foto kyk op volgrootte, lyk dit vir my die fokus was op die voorkop.

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:20pm

Mooi! Daar is so 'n effense randjie by sy linkeroor en -wang.

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:41pm

Henry is 'n baie mooi seuntjie; ek hou van die sy-beligting veral die lig in sy oortjie en op sy haartjies wat kontras gee.

Goeie agtergrond en die baadjie se kleure is goed versadig.

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 6:31pm

Hy is pragtig Frans. Baie mooi foto

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:22pm

Mooi een 

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:06pm

Henry - kleurvol en vrolik!

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 2:40pm

'n Mannetjie en foto waarop 'n Oupa trots kan wees!! Mooi Frans.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html