Baie dankie vir elkeen se kommentaar by die foto van die Dandelion-saadjies.

Dankie aan elke Fotoskoler vir die gelukwensings op die Shaw-eksamen uitslag, hier op Fotoskool, whatsapp en E-pos. Ek waardeer dit geweldig baie!

Dan kan ek nie nalaat om ook my dank uit te spreek teenoor Elna vir haar ondersteuning nie!

Die takkie met blare het ek met 'n zoom lens geneem, laat in die middag, maar met geen swart doek as agtergrond nie.

Views: 50

Albums: Natuur

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on April 25, 2020 at 10:30am

well done!!

Comment by Mark on April 25, 2020 at 8:04am

Mooi foto

Comment by Pine on April 24, 2020 at 10:27pm

Baie mooi foto Rika!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 24, 2020 at 8:45pm

Goed raak gesien en pragitge foto geneem, die lig is pragtig op die blare en kleure is mooi.

Comment by Christa Snyman on April 24, 2020 at 8:07pm

Puik en treffende foto, Rika! Baie geluk met jou Shaw-eksamen!

Comment by Josef Steyn on April 24, 2020 at 6:13pm

Uitstekend Rika. Die vloeiende lyne is treffend. Ook baie skerp en natuurlike kleure.

Comment by Hennie Cronjé on April 24, 2020 at 5:45pm

Dis pragtig! In alle opsigte baie goed uitgevoer. As ek een voorstel kan maak, is dit om die takkie met blaartjies bietjie te lig. Omdat die blaartjies afhang, wil mens bietjie meer ruimte onder hulle sien. Maar dis 'n kleinigheid. Dis werkik 'n pragtige foto!

Comment by Magda vd Merwe on April 24, 2020 at 5:33pm

Rika baie geluk. Dis regter n goeie foto

Comment by Tina le Grange on April 24, 2020 at 5:22pm

Pragtige foto Rika

Veral treffend die helder groen links en geleidelik, soos die Herfs, raak die blare geler en die laaste een bykans droog.

Dankie ook vir jou nota by my Eureka-gebou van gister.  Ja, die geskiedenis vertel die rede vir die rooi lyn op die gebou.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html