Een van die vele watervalletjies daar. Die gat wat hy maak het interessant uitgekom. Ook in harde sonlig geneem met 'n ND filter.

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:12pm

Baie interessant met 'n onverklaarbare gat in die water.

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 20, 2020 at 12:51am

Dit is n interessante foto

Comment by Johan Ayres on November 19, 2020 at 10:57pm

Baie mooi simmetrie wat die foto 'n formele gevoel gee. Maar wat vir my interessant is, is die antieke karakter wat jy verkry het, waarskynlik onbeplan, maar dit het baie suksesvol uitgekom.  

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html