Ook in Heritage Hill afgeneem.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on Saturday

Besonders!!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Hennie, ek wens ek het die vermoë gehad om van enige iets, 'n WOW iets te maak. Dis beslis 'n kuns foto op sy beste. Puik

Comment by Johan Ayres on Friday

Ek neem aan dit is 'n Dandelion. Indien wel is dit een van die beste kunsfoto's wat ek van die Dandelion gesien het. Maar wat dit ookal is, dit is 'n pragtige foto.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Hennie dit is absoluut so pragtig. Jy kan maar

Comment by Vida van Schalkwyk on Friday

beautiful hennie!! ek hou baie van die groen agtergrond ...dit lyk soos dandelion se saad?

Comment by Josef Steyn on Friday

Baie bersonders. Dit laat my raai. Help bietjie uit met 'n volgende plasing.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html