By 'n dammetjie is 'n familie Egiptiese eende.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on November 21, 2020 at 10:00pm

Die kleure is pragtig en die weerkaatsing maak die foto interessant.

Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2020 at 8:03pm

Baie mooi foto Hennie

Comment by Elna Geringer on November 21, 2020 at 2:50pm

Dis 'n toneel wat my nogal 'n oomblik lank vas gehou het.......Goed gedoen met die dat nie al die weerkaatsings op die wal in die raam sifbaar is nie. 

Comment by Dine Potgieter on November 21, 2020 at 2:00pm

Baie mooi! Hier by my is nie eers "common" eende nie...

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html