Baie dankie vir almal se kommentaar by die Polsend-foto.

Nixon is mal oor 'n stok en hy treiter 'n mens eindeloos om die stok te gooi sodat hy dit kan gaan haal.

Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on March 19, 2020 at 3:31pm

Baie oulik, Rika en daardie ogies maak indruk.

Comment by Tina le Grange on March 18, 2020 at 9:09pm

Rika dit is so lekker as 'n mens 'n model het vir fotografie; vreeslik oulik met die groot ogies

Goeie kontras, bewegende water en Nixon se eksentriese plasing werk baie goed

Comment by Gerrie Lambrechts on March 18, 2020 at 8:56pm

Baie mooi, ek hou vd rimpels in die helder water.

Comment by Christa Snyman on March 18, 2020 at 7:33pm

Op volgrootte is dit pragtig  ... die ogies is te oulik!

Comment by Koos de Wet on March 18, 2020 at 6:38pm

Mooi skerp foto Rika

Comment by Hennie Cronjé on March 18, 2020 at 2:20pm

Baie interessant en goed gefotografeer. Die fokus is mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Swart is egter bietjie te swart met verlies aan detail. As jy in RAW geneem het, kan mens die detail terugtrek met die Shadow slider.

Comment by Josef Steyn on March 18, 2020 at 1:27pm

Dis nou baie oulik en goed gefotografeer Rika.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html