Sommer net 'n prettige blompot wat ek by 'n kwekery afgeneem het.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:14pm

Nogal so 'n knertsie surrealisme by!  Hou daarvan!

Comment by Mark on January 14, 2020 at 4:01pm

Interssante foto

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:26pm

Mooi skerp foto.

Comment by Pine on January 14, 2020 at 8:51am

Mooi foto met ń baie oulike opskrif.  Johan ek kom agter dat jy ook "uit die kassie" kyk en dink en sodoende geleenthede raaksien en skep.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 8:09am

Gepaste opskrif, haha, goed gedoen Johan

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 6:56am

Baie oulik, mooi en baie goed gefotografeer! Mooi!

Comment by Josef Steyn on January 13, 2020 at 8:15pm

Sy is ook sommer deur die blare!! Oulik en humoristies.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html