Alhoewel die spinnekop steeds goed gekamoefleer is, kan mens die mooi terug gevoude voorste 2 paar pote mooi sien. die 2 byna swart merkies heel links tussen die pote is die gifkake van die spinnekop en die 2 kort "pootjies" onmiddelik links daarvan die kaaktasters. ondewys ek die spinnekop uit 'n ander hoek, baie mooi gekamoefleer

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2020 at 8:22pm

O Maggies jy het darem ’n fyn oog.  Ek hoop jy het iewers die spinnelop afgeneem dat mens kan sien hoe dit rerig lyk.  Puik foto Riaan.

Comment by Johan Ayres on May 18, 2020 at 7:40pm

Pragtige foto en baie interessant.

Comment by Josef Steyn on May 18, 2020 at 7:25pm

Uitstekende kamoeflering

Comment by Riaan on May 18, 2020 at 5:36pm

Christa die spinnekop is met haar pote oop so 4 cm in deursnee

Comment by Hennie Cronjé on May 18, 2020 at 5:16pm

Mens moet 'n geoefende oog hê om hierdie knaap raak te sien! Baie interessant. Fotografies moet ek jou egter komplimenteer met die agtergrond - wonderlike bokeh! As die spinnekop iets daarvan gewwet het, sou hy omgedraai het .... Die boonste foto is puik en dankie vir die beskrywing.

Comment by Christa Snyman on May 18, 2020 at 3:19pm

Weet nie hoe dik die stomp is waarop hy sit nie, maar dit lyk na 'n groot spinnekop? Ongelooflik goed gekamoefleer! Dankie vir die deel hiervan, Riaan.

Comment by Tersia Weitsz on May 18, 2020 at 3:15pm

Liewe land Riaan, ek het net die stok gesien en moes mooi kyk, dis iets besonders

Comment by Riaan on May 18, 2020 at 3:12pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html