'n Paar houthuise aan oorkant van Hartenbos lagoon.

Ek is bly die 'tyre' olifant kon julle dag bietjie opbeur

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on July 11, 2020 at 5:13am

Mooi een Tersia

Comment by Anita du Toit on July 10, 2020 at 9:35pm

Ek stem saam met Josef se kommentaar.. mooi gedoen Tersia!

Comment by Ferdinand van der Merwe on July 10, 2020 at 5:14pm

Ai as die pad net wil oopmaak lekker om daar rond te ry en n ou vissie te koop en langs die see stil te hou

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2020 at 4:28pm

Mooi met lekker sonnetjie.  Ons kan nou doen met son.

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2020 at 12:54pm

Die huisies is mooi eksentries geplaas en die foto goed uitgevoer. Ek wonder net waarom jy die foto in panorama formaat gemaak het? Die gewone landskap formaat met meer water onder sou ook goed gewerk het en miskien selfs sterker impak gemaak het. 

Comment by Josef Steyn on July 10, 2020 at 11:13am

'n Hele paar opeenvolgende tonele waarvan ek hou. rRivier, streep bosse, huise, veld en lug. Interessant. Kan dalk effe onderbelig wees.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html