Terug van vakansie , ook weg van TV en rekenaarskerms! Laatmiddag met sagte lig op die 3 toegewyde vissermanne

Views: 47

Albums: 3 vissermanne
Location: Buffelsbaai

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 9, 2020 at 3:17pm

Ek hou van die driehoek komposise, gevorm deur waar elke visserman staan/sit. Ook pragtige lig Johan. Baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on January 9, 2020 at 1:18pm

Die laatmiddag lig is pragtig

Comment by Hennie Cronjé on January 9, 2020 at 7:20am

Welkom terug! Hierdie foto is pragtig met die mooi herhaling van vissermanne. Ek wonder waarom sit een op die klippe? Die laat lig gee sy kenmerkende rooi skynsel. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on January 9, 2020 at 12:03am

Die 1ste persoon is moeg gewag :-) Goed gedoen met die sagte lig Johan!

Comment by Vida van Schalkwyk on January 8, 2020 at 9:49pm

mooi een johan!

Comment by Josef Steyn on January 8, 2020 at 9:16pm

Lieflike lig en pragtige foto. 'n Mens het so 'n wegbreek altyd nodig. Ek hoop jy sien nou weer kans om die beurtkrag wat op ons wag die hoof te kan bied.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html