Nou is ons op pad terug na die hoofstad, Rykjavik, in die suidweste. Agter is een van Ysland se groot berge, wat vulkanies aktief is. Hiermee sluit ek ook hierdie reeks oor Ysland af. Ek sal die naweek uitstedig wees - sien julle weer Sondagaand of Maandag.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 25, 2020 at 5:22pm

Hennie, nogmaals dankie vir die besondere reeks; op Kyknet is tans ook 'n program oor Ysland;  werklik besondere natuurskoon.

Puik, soos al die ander!

Comment by Hans Myburg on September 25, 2020 at 4:36pm

Baie dankie ek het die reeks van ysland baie intersant gevind en die fotos was almal uit die boonste rakke.geluk daar mee.

Comment by Johan Ayres on September 24, 2020 at 10:52pm

Voorgrond, middel en agtergrond, tesame met pragtige kleure en horisontale lyne maak 'n baie mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:37pm

Oe!! ek het die foto's baie geniet.  Voorspoedige reis. Ons wag vir die foto's.

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2020 at 1:47pm

Baie mooi foto Hannie

Comment by Dine Potgieter on September 24, 2020 at 1:35pm

Baie mooi! Volgens sommige bronne was Ysland op 'n tyd baie meer boomryk, maar die Viking-setlaars het redelik geplunder.

Comment by Josef Steyn on September 24, 2020 at 1:28pm

Geniet die naweek! baie goed ontwerpte foto. dankie vir hierdie mooi reeks.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html