Hierdie een is volgens Johan se voorstel. Ek het egter verder gegaan en nog twee ander aanpassings gemaak. kyk in die kommentaarboksies.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 12:12pm

Ek sê ditto op ander kommentare!

Comment by Elna Geringer on October 23, 2020 at 3:29pm

Huiswerk perfek gedoen Josef

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2020 at 6:32pm

Min verskille, maar vir my is almal mooi. In die boonste een sou ek voorstel dat die berg/heuwel agter (bo) donkerder gemaak word. Maar soos ek sê, almal is baie mooi.

Comment by Johan Ayres on October 21, 2020 at 5:26pm

Dit was alreeds 'n baie mooi foto wat nou nog mooier is. Ek hou baie van die heel onderste foto, dit is nog mooier en beter as wat ek in gedagte gehad het. Ek dink jy het met die heel onderste foto deur 'n klein verandering 'n reuse verskil aan jou foto gemaak.  Dit is asof die hele foto sommer nou helderder en meer kleurvol vertoon. 

Comment by Josef Steyn on October 21, 2020 at 5:12pm

Comment by Josef Steyn on October 21, 2020 at 5:11pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html