Views: 84

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 24, 2019 at 8:22pm

Puik foto, Riaan! WD!

Comment by Elna Geringer on September 24, 2019 at 3:28pm

Riaan, ek kan net DITTO met alles reeds genoem. Ek hoop dit het toe uit gebroei......

Comment by Josef Steyn on September 24, 2019 at 2:56pm

Dramaties en baie mooi Riaan.

Comment by Tina le Grange on September 24, 2019 at 2:25pm

Riaan dit is werklik 'n pragtige foto; uitstekende kleure en komposisie

Comment by Rika Schoeman on September 24, 2019 at 1:15pm

Baie goed gedoen Riaan.

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2019 at 12:31pm

Uitstekende foto Riaan.

Comment by Pine on September 24, 2019 at 9:41am

Uitstekende foto Riaan!!! Die "broeiery" het die mooiste kleure uitgebring en die diepte is ook baie goed.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2019 at 9:36am

 Skitterende foto Riaan.  Wanneer was julle hier in my dorp. Kon kom tee drink het. Hierdie is ’n wenfoto.

Comment by Hennie Cronjé on September 24, 2019 at 8:02am

Dis 'n low key foto wat die dreigende weer baie mooi uitdruk - nie net visueel nie maar ook met gevoel (atmosfeer). Dis 'n pragtige foto met goeie komposisie. Mooi!

Comment by gabriel parsons on September 24, 2019 at 7:23am

Uitstekende  atmosfeer, Uitstekende samestelling, skitter  foto Riaan

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html