geneem in waterfront kaapstad

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 6, 2015 at 4:59pm

Pragtig!

Comment by Hennie Cronjé on January 5, 2015 at 7:10pm

Dis 'n besondere mooi foto van die waterfront. Dit het baie goeie diepte en ook 'n goeie voor- en agtergrond. Ek sou egter voorstel dat jy die paal en stukkie kaai heel regs afsny.

Comment by Piet Nel on January 5, 2015 at 6:06pm

baie mooi

Comment by Marenschia Goosen on January 5, 2015 at 6:02pm

Baie mooi

Comment by Pierre Hardinge on January 5, 2015 at 2:42pm

Welkom Christo hoop jy gaan dit geniet hier.....pragtige foto....

Julle vroumense moenie teveel aan Christo se foto knip nie....lol

Comment by Tersia Weitsz on January 5, 2015 at 1:41pm

Baie welkom by fotoskool, wat n mooi foto, stem met Gerrie saam, kan regs stukkie afsny en steeds volledige berg behou

Comment by Gerrie Lambrechts on January 5, 2015 at 11:58am

Welkom by FotoSkool, ek hoop jy gaan dit geniet en gereeld foto's plaas.  Baie mooi foto.  Net die paal regs kan dalk afgesny word.

Comment by Magda vd Merwe on January 5, 2015 at 11:39am

Puik foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html