ryer afgeneem toe hy by my visdam opvlieg het moes vinnig neem en het toe sy vlerk uit raam geneem

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on January 10, 2017 at 12:57pm

PRAGTIG 

Comment by Hennie Cronjé on January 10, 2017 at 6:38am
Gelukkig het hy nie een van jou visse in die bek nie! Baie goed gedoen met mooi skerp fokus. Net jammer die vlerk bo is effe afgesny.
Comment by Tina le Grange on January 9, 2017 at 8:55pm

Ek stem saam met Dawid.

Comment by Dawid Roos on January 9, 2017 at 7:04pm

Fokus op oog is goed wg

Comment by Josef Steyn on January 9, 2017 at 5:49pm

Baie goed gevang Christo.

Comment by Tersia Weitsz on January 9, 2017 at 11:44am

Ditto op Elna se kommentaar

Comment by Gerrie Lambrechts on January 9, 2017 at 10:49am

Enige fotograaf sal die ou wil vasvang.  Pragtige aksie, mooi.

Comment by Elna Geringer on January 9, 2017 at 10:25am

Christo je spreek self die afgesnyde vlerk aan en omdat die es van die reier so mooi in fokus is gaan jy nie te veel raas kry nie. Ek stem saam met Magda tov die blare onder. As jy sagteware het, verwyder dit. Tans spring die oog te veel daarheen

Comment by Magda vd Merwe on January 9, 2017 at 10:15am

Baie goed gedoen Christo, jy kan dalk die blare onder uitvee

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html